Dis Koue Kos, Skat Image 1 of 1 Theatre • Running Time: 70 minsStarring Elzabe Zietzman Directed by André Odendaal Based on Marita van der Vyver's book. Adapted for the stage by Alexa StrachanWarning: note : Afrikaans Language Event Details on FacebookDis Koue Kos, Skat tells the devastating, yet hilarious story of Clara Brand- a woman going through the dramatic phases of a divorce after her husband leaves her for her best friend. Ons maak ons kennis met Clara Brand, korrespondent van faam. Sy skreeu om wraak, want haar man het haar gelos vir een van haar vriendinne! Dis ’n vreeslose, soms skreeusnaakse ontboeseming. Dit skitter, ontplof, skok en verkwik en sal vroue én mans vermaak. Elzabé Zietsman – nie die kabaretster nie, maar die uitmuntende aktrise – is Clara. Verwerk deur Alexa Strachan en geregisseer deur André Odendaal. Moenie dit misloop nie. Gebaseer op die boek van Marita van der Vyver. R120 online. R 140 at the door. Booking is advised. Read More...Other shows...